Bosjes is geleë op die R43 tussen Worcester en Ceres en net 90 minute se ry van Kaapstad. Kies die natuurskone roete via Bainskloofpas (R301), of die vinniger roete oor Du Toitskloofpas(R101).

Bainskloofpas is in 1849 gebou, en is ryk aan fauna en flora. Dit is een van Suid-Afrika se agt Wêrelderfenisgebiede.

Du Toitskloofpas, wat in 1988 voltooi is, rys hoog bo ‘n lappieskombers van plase. In die winter, is talle watervalle te sien.

Vir meer inligting, besoek Mountain Passes South Africa