Dagbesoekers en gaste kan honger stil en dors les in die teetuin of by Bosjes Kombuis.

Bosjes Kombuis is oop vir middagetes. ’n Klimraam binne sig van die restaurant, maak dit moontlik vir ouers om ’n ete te geniet, terwyl hulle ‘n ogie oor die kleingoed hou.