Die teetuin, in die vorm van ’n opelug-amfiteater, is binne die tuine geleë.

Gaste kan koffie, tee of sap en ligte versnaperinge in die teetuin geniet. Dit is oop van 10h00 tot 16h00, op Woensdae tot Sondae.