By die afdraai op die grondpad na die plaas, omvou die Waaihoek- en Slanghoekberge die besoeker.

Dan, soos ‘n droombeeld, verskyn die golwende wit kurwes van die Kapel met sy glasmure. Die Kapel, geïnspireer deur Psalm 91:4, is deur Steyn Studio van Londen ontwerp, en lyk asof dit lig op die waterpoele rus.

Lees Meer

Die interieur is eenvoudig en adem ’n gees van rustigheid en kalmte.

AWARDS