BOSJES Chenin Blanc 2019

R130.00

Breedekloof Vallei lewer van Suid Afrika se beste Chenins op, en hierdie is een van hulle. Dit lê die mondvol met heerlike geure van perske en appelkoos. Geniet dit saam met hoender of ligte medium kerries.

Let asseblief daarop dat BOSJES produkte in bokse van 6 bottels verpak word. Geniet dit dus om u eie kombinasie van 6, 12 of 18 items te kies om die koop transaksie te voltooi.

Category:
Die BOSJES wynreeks is spesiaal versnit deur Kaapse Wynmeester, Allan Mullins.

Laai proe notas af