BOSJES Olyfolie

R110.00

BOSJES is baie trots op hul Olyfolie. Ten volle organies verbou, pars ons slegs 400 liter per jaar en het in 2018 SA Olyf sertifikasie ontvang.

375ml

Let asseblief daarop dat BOSJES produkte in bokse van 6 bottels verpak word. Geniet dit dus om u eie kombinasie van 6, 12 of 18 items te kies om die koop transaksie te voltooi.

Category: