BOSJES Wit 2019

R110.00

Die geure van spanspek en perske in die Chenin komplimenteer die tropiese ondertone van die Viognier. ‘n Vrolike wyn wat geniet kan word saam met vis- of hoendergeregte.

Let asseblief daarop dat BOSJES produkte in bokse van 6 bottels verpak word. Geniet dit dus om u eie kombinasie van 6, 12 of 18 items te kies om die koop transaksie te voltooi.

Out of stock

Category:

Description

Die BOSJES wynreeks is spesiaal versnit deur Kaapse Wynmeester, Allan Mullins.

Laai proe notas af