BOSJES Cabernet Sauvignon 2017

R160.00

Cabernet Sauvignon is bekend as “King Cab”, die koning van alle rooi wyne. Elegant en sjarmant met geure van sjokolade, swart olywe en speserye. Geniet dit saam met lam of ‘n sappige bees fillet.

Let asseblief daarop dat BOSJES produkte in bokse van 6 bottels verpak word. Geniet dit dus om u eie kombinasie van 6, 12 of 18 items te kies om die koop transaksie te voltooi.

Out of stock

Category:
Die BOSJES wynreeks is spesiaal versnit deur Kaapse Wynmeester, Allan Mullins.

Laai proe notas af