BOSJES Pinotage 2017

R170.00

‘n Klassieke Pinotage met rooi en swart vrugte geure. Sag op die tong met geure van pruim, moerbei en kersies is die wyn ‘n perfekte pasmaat vir winter bredies.

Let asseblief daarop dat BOSJES produkte in bokse van 6 bottels verpak word. Geniet dit dus om u eie kombinasie van 6, 12 of 18 items te kies om die koop transaksie te voltooi.

Category:
Die BOSJES wynreeks is spesiaal versnit deur Kaapse Wynmeester, Allan Mullins.

Laai proe notas af