BOSJES Sauvignon Blanc 2019

R140.00

Kenmerkende sitrus geure van pomelo en suurlemoen word gebalanseer met geure van appelliefie en grenadella. Heerlik met ligte somersete, slaaie en enigiets van daai see.

Let asseblief daarop dat BOSJES produkte in bokse van 6 bottels verpak word. Geniet dit dus om u eie kombinasie van 6, 12 of 18 items te kies om die koop transaksie te voltooi.

Category:

Description

Die BOSJES wynreeks is spesiaal versnit deur Kaapse Wynmeester, Allan Mullins.

Laai proe notas af