Die ou perdestalle op die plaas is omskep in ‘n knus spa met twee kamers vir luukse behandelings met ‘n aparte rasul en sauna.

‘n Elegante watertrog toon eer aan die voormalige inwoners en verwelkom gaste by die ingang.

Lees Meer

** Die Stalle is oop van Maandag tot Sondag van 8vm – 5nm. Bespreking noodsaaklik, 023 004 0496.

BehandelingsSpa Pakkette