BOSJES
Klassieke Reeks

Breedekloof Vallei spog met 22 wynlandgoede, van klein private boetiek styl tot groot ko-operatiewe kelders. Kaapse Wynmeester, Allan Mullins, het landbouers in die omgewing besoek en die beste wyne gekies om ‘n eksklusiewe reeks vir BOSJES saam te stel. Slegs 700 bottels van elke kultivar word gebottel en die wyn is alleenlik van die plaas beskikbaar.