BOSJES
Reserwe Wyne

In 2019 het BOSJES twee reserwe wyne bekend gestel. Die unieke wyne is afkomstig van bekende wynlandgoede in die omgewing en sluit in ‘n BOSJES Chardonnay 2018 en BOSJES Shiraz 2016. Ryk in kwaliteit en ‘n ambassadeur vir hul kultivars, vorm die twee spog vertoonstukke in die BOSJES wynreeks.