BOSJES Rooi
R140.00
Hierdie versnit is lig gehout en die 5 kultivars harmoniseer met geure van bessie-vrugte, sjokolade en koffie.
Let asseblief daarop dat BOSJES produkte in bokse van 6 bottels verpak word. Geniet dit dus om u eie kombinasie van 6, 12 of 18 items te kies om die koop transaksie te voltooi.
Out of stock